Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kariega Selfcatering

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.1
Veiligheid
3.9
Ndzimeni George C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent except for the rain in the area. Excellent accommodation catered for our needs except for hot water that wasn't available on Saturday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane V
1 nag
4.6
Jul 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker. Die bed slaap verskriklik lekker. Mal oor die groot flatscreen TV. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Geen probleem gehaat met verblyf en was aangenaam. Dit was skoon en ontvangs was goed. Was baie lekker en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Jun 2024

Ek sal nie weer van die akkommodasie gebruik maak nie. E-pos word nie beantwoord nie en ook nie telefoonoproepe nie. Koffie/melk/suiker in een kamer, maar nie in die ander kamer nie. Lugversorgers in die kamers, maar geen afstandsbeheerders nie. Daar is 'n warm kombers in een kamer, maar nie in die ander kamer nie. Ons sukkel elke oggend om die hek oop te kry, en toe word die sensors afgekoppel. Ons is telefonies in kennis gestel eers Maandagaand, so almal maak nie die hek toe nie. Die TV-afstandsbeheerder in een kamer werk nie. Die wifi werk nie in een kamer nie en was baie swak in die ander kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Augustine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jun 2024

It was fantastic. It was good staying at Kariega Selfcatering, it was clean. The only challenge we had was that we needed an iron, but they didn't supply it. On Sunday, there was no water while we were preparing for church. Otherwise, it was nice staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Tammy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2023

Waterless, noisy and fast. On our arrival we were not greeted at all, and we were left standing, waiting for the lady assisting us to find the keys or something. The room was beautiful and neat, and the amenities were great for people cooking there. The cutlery is outdated and sharp; the big spoon cut my husband's mouth. We were also left without water for 2 days, which was extremely inconvenient. The people who were booked in by our second day were extremely loud, with a bird that made noise, and they were up until 3am in the morning singing and playing loud music.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan-hendrik P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Heerlik gerieflik. 'n Duideliker naambord sal baie help. Mense is baie vriendelik en huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinet-weg 4, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e2514de8a09ca8c3b6872cd677deef83a4a595b6ea7b0bf28e5e1c9d862475e337c88fb18973a580f1e8b7125831e1aab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 4 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.761459541011 25.404648631811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang