Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Laguna Grove

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R480 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die vasmeerplek word apart verhuur indien nodig, teen 'n ekstra koste.
Daar is slegs 1 parkeerplek vir 1 voertuig.
Slegs 'n gig data per dag word met die huidige pakket voorsien.
Geen raserige partytjies na 22:00 nie.
Die skoonmaakfooi is vir die skoonmaak na gaste se verblyf.
Skoonmaak tydens verblyf kan vooraf en teen 'n ekstra koste gereël word en is direk aan die skoonmakers betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remembrance-laan, Eenheid 4 Laguna Grove, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4037195d97eb29838fc4ee49161dad0b0370f8fd684bf2ebab8378d780f3c4ad61036e6fa7f88d07b1b810b6eb96aa4205b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) Remembrance Avenue Unit 4 Laguna Grove 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.040208271238 23.042372104676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang