4 Lulworth
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lulworth Grove 4, Hurl Park, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
4 Lulworth bied 3 selfsorgsuites op Sandton se drumpel in die voorstad Dalecross. Hierdie area is in 'n sone met 'n valhek en het na 18:00 net 1 ingang en uitgang. Dalecross is een van die veiligste voorstede in Sandton.
Elke suite het toegang tot 'n gedeelde plonspoel en 'n stoep met 'n tuin. Elke suite het 'n dubbelvolume-glasskuifdeure wat strek van muur tot muur en lei na 'n rustige tuin met baie voëls. Elke suite het ook 'n moderne kombuisie wat goed toegerus is, 'n badkamer met 'n stort en mooi beligting, dubbelvolume-leeefareas en slim-TVs met die volledige DStv-pakket. Elke suite het 'n klein stoepie met 'n uitsig oor die lieflike tuin. Die suites word daagliks skoongemaak en daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek en sonkrag.
4 Lulworth is 'n kort entjie van goeie restaurante, kroeë, die Benmore-winkelsentrum en Sandton City af. Dit is ook minder as 2 km vanaf die Sandton-konferensiesentrum en Gautrein-stasie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lulworth Grove 4, Hurl Park, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink 4 Lulworth het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lulworth Grove 4, Hurl Park, Sandton, 2196, Gauteng