Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Rawdons Country Estate

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Eenheid 4 Rawdons Estate, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

4 Rawdons Country Estate is 'n lieflike selfsorghuis op 'n veilige landgoed in Nottingham Road wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel die tweede badkamer met stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Die verblyf is naby restaurante, winkels en Gowrie Farm-gholfbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R103, Eenheid 4 Rawdons Estate, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Eenheid 4 Rawdons Estate, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1128092bc3dc2340ec425f58e702326e102a73b57092ed8dfb6fabcbf74974ee5ab01d3a1e026d3dd7b5d92a65f5233f500?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) R103 Unit 4 Rawdons Estate 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.3610948 29.9987392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang