Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

4 Sea Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melckstraat 2, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 909 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 Sea Cottage is 'n selfsorghuis reg langs die see in Sandbaai, Langebaan. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en is heerlik naby die strand en ander besienswaardighede.

Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore om etes voor te berei toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braaier en pragtige uitsigte oor die see en omgewing.

4 Sea Cottage is naby die middedorp met sy winkels, restaurante en ander geriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Controltech C
Gesin met tieners
5.0
Besonders. Was baie lekker en op die water. Het rustig met my gesin gebly en heerlike gesinstyd ingekry.
Mrt 2025
Amanda B
Saam met lewensmaat
4.8
Soos bo. Kan nog nie vraag beantwoord oor onverwagte kostes nie. Dit was wow! Asemrowende uitsig. Voel of mens letterlik reg op die see is. Wat 'n bel...
Sien meer
Mrt 2025
Creatori Health C
Saam met lewensmaat
4.8
Onvergeetlike ervaring met die see net hier op jou deurstoep. Die huisie is toegerus met alles wat jy benodig vir 'n wegbreek. Die seeuitsig vanaf die...
Sien meer
Okt 2024
Marilynn H
Saam met vriende
4.6
Sorgvry en rustig. Perfekte ligging. Mooi uitsig. Lekker rustig. Baie koel plekkie.
Jan 2024
Linette L
Gesin met tieners
4.6
Perfekte ligging vir siel, liggaam en gees ontspanning. Huis baie goed toegerus. Perfekte ligging vir heerlike ontspanne vakansie met baie om te doen ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 348

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Melckstraat 2, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 909
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 909
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melckstraat 2, Sandbaai, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e3041c8239c0ac843047a73b8928624803236f93c51203e99cd0b0ce953e30a36c3d1b5f7a0dc7f4d1b8f2f96e2d5e383c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 909 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 2 Melck Street Sandbaai 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.100692246919 18.030799271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011