Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Seisoene

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Carla M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Enige familie se droom. Gasvrou het regtig die ekstra myl geloop! 5 ster. Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Modern house with all amenities needed. Location great. Absolutely tranquil. Our stay was fabulous. The hostess was amazing and very accommodating. A real home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie A
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Was 'n lekker wegbreek naweek van rustige stap langs die see en die lewe geniet. Lekker rustige, mooi en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno T
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Ongelooflik netjies en skoon. Alles wat jy benodig en nog meer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Baie lekke rusplek. Ideal vir klein kinders en tieners. Die plek is baie goed ingerig, modern en netjies. Daar is als wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Ons sal definitief weer daar gaan nesskop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jackquin B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Loadshedding is nie lekker nie. Stuisbaai altyd beste plek vir wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Beste kuierplek wat ons nog by was. Baie rustig, mooi en vredevol net wat jy nodig het vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2022

Ons het heerlik in 4 Seisoene gebly! Goeie diens, behulpsaamheid en vriendelikheid ontvang. Ons het laat gearriveer, die dame wat vir ons kom opsluit het, het dit sonder enige moeite gedoen en ons hartlik ontvang. Die dag toe ons vertrek het, was die dame binne 'n paar minute daar en het ons weerens mooi gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Baie lekker leefhuis wat goed toegerus is met alles wat jy benodig. Ons is lekker warm verwelkom en ons het baie lekker gebly. See is gemaklike stapafstand. Ons sal die huis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50eb2974777661d23a10f86bfe53d232c3e4a3c2b77ead87687d5c389cb5037f3e8ad5812efa79e1d3e09527fab0ba69959b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 4 Stompneus Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.806058 20.054671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang