Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on Main Self-catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Renate K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfek vir as jy familie in Sanbaai het en jy gerieflike slaapplek nodig het. Daar is alles wat mens nodig het en ons gasvrou was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Baie dankie

Nicole B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Relaxing home away from home. Our stay was really nice and very comfortable. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Baie dankie Nicole Braaf

Carolyn A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Everything was perfect. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Thank you Carolyn.

Joey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Vir ons as pensioenarisse was dit bekostigbaar en die gasvrou was vriendelik. Ja. Dit is 'n rustige omgewing en dit het voldoen aan ons behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie goeie ligging naby see en baie naby ook aan die Mall. Baie lekker gebly! Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Goeie dag Baie dankie vir die resensie Groete

Renskie C
1 nag
4.6
Sep 2024

Lieflike geleë. Loopafstand van die see en pragtige natuursigte. Ja, die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Sy is iemand wat die ekstra myl sal stap wanneer nodig en gepas. Dankie vir jou hulp met die skuif van die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Ek waardeer, baie dankie

Ina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Lekker. Prys is goed. Nie te sleg nie, net die toilet is baie laag en die drukking van die stortwater is swak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Goed geleë. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Baie dankie

Willie W
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Uitstekend. Baie lekker geslaap, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Dankie, ek was by F/lovers, baie mooi

Francien A
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Soos gewoonlik baie lekker. Gerieflik, sentraal en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Hello julle, baie dankie vir jul vriendelikheid en alles.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacquie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 40, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcCQH1O8DlYY2udsTekuzj2aR3oHTz5v6thPBDLfG24goYU9iW6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 3) 45 5 1 5 40 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.424091687511 19.196631906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang