Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 on Main Self-catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 40, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

40 on Main Self-catering is in Sandbaai, Hermanus, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, fietsroetes, perdroetes en ikoniese besienswaardighede, soos Sandbaai se strand, Whale Coast Mall en Wonderland Lifestyle Nursery.

Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar. Die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n privaat ingang. Albei eenhede het 'n oopplan-kombuisie met 'n tweeplaatgasstofie, 'n mikrogolf, ketel en 'n yskassie, asook 'n eetarea en 'n TV.

Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit perdry, voëlkyk, fietsry, swem, visvang, wynproe en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Renate K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir as jy familie in Sanbaai het en jy gerieflike slaapplek nodig het. Daar is alles wat mens nodig het en ons gasvrou was fantasties.
Des 2023
Nicole B
Saam met vriende
5.0
Relaxing home away from home. Our stay was really nice and very comfortable. We will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Carolyn A
Saam met lewensmaat
5.0
Everything was perfect. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Francien A
5.0
Soos gewoonlik baie lekker. Gerieflik, sentraal en veilig.
Sep 2023
Dries W
5.0
Was baie lekker en wat 'n mooi plek. Mooi uitsug. Baie om te doen en nie ver van mooi plekke af nie.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacquie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 40, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 40 on Main Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 40, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcCQH1O8DlYY2udsTekuzj2aR3oHTz5v6thPBDLfG24goYU9iW6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 3) 45 5 1 5 40 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.424091687511 19.196631906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang