40 on Main Self-catering
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 40, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
40 on Main Selfsorg is geleë in Sandbaai, Hermanus, 'n area wat veral bekend is vir sy strande, fietsroetes, perderoetes en ikoniese besienswaardighede wat Sandbaai Beach, Whale Coast Mall en Wonderland Lifestyle Nursery insluit.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede. Hierdie 1-bed-eenhede is ingerig met gemaklike beddens, het 'n badkamer met 'n stort en 'n privaat ingang. Albei eenhede het 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en yskassie, asook 'n eetarea en TV.
Eenheid 1 het 'n toegeboude stoep wat as 'n ekstra slaapplek gebruik kan word om 'n enkelbed in te pas.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste het toegang tot WiFi.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, swem, visvang, wynproe, bergfietsry en walviskyk in.
Die eenheid moet skoon gelaat word of ons kan R300 skoonmaakfooi van breekskadedeposito aftrek vir skoonmaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacquie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoofstraat 40, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 40 on Main Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 40, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang