401 Rozendal Cottages
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuise is versteek tussen die wingerde om aan gaste 'n egte plattelandse ervaring te bied. Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n privaat stoep en braai-area. Geriewe in die kothuis sluit 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuise is versteek tussen die wingerde om aan gaste 'n egte plattelandse ervaring te bied. Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n privaat stoep en braai-area. Geriewe in die kothuis sluit 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in. Die kothuise het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis het 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Drie van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 driekwartbeddens met ekstra uittrek-enkelbeddens daaronder. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n eetarea, 'n kombuis en 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het ook 'n privaat swembad en is ideaal vir vriendegroepe of 'n familiekuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rozendal Plaas, Polkadraaipad, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang