Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

401 Rozendal Cottages

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rozendal Plaas, Polkadraaipad, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

401 Rozendal Cottages is op die Rozendal-plaas geleë, waar die Joubert-gesin sedert 1912 wynboere in die Stellenbosch-distrik is. Die plaas bied gerieflike verblyf in selfsorgkothuise, asook 'n pragtige trou- en funksie-venue.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede en kan tot 18 - 20 gaste akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit eenslaapkamerkothuise en 'n huis in. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of stort, 'n kombuis of kombuisie, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in openbare areas. 'n Kragopwekker voorsien die eenhede van elektrisiteit wanneer daar beurtkrag is.

Die eiendom het 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek en toegewyde personeel om te verseker dat jou verblyf 'n gemaklike en aangename ervaring is. Dit is 11 km vanaf sentrale historiese Stellenbosch in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir 401 Rozendal Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rozendal Plaas, Polkadraaipad, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • Gaste dink 401 Rozendal Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rozendal Plaas, Polkadraaipad, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5204f2dfe32fc08c0d25596273fec8e905c2d6c1ae988aac1ccc427df962f2777c4f35bd7e84043a97285d4b7811f59e0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Rozendal Farm Polkadraai Road 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.951467947492 18.756119871978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang