Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

402 Oyster Rock

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Badhanddoeke en linne
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strand- of swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis.
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld vir laag- en middelseisoen. Vir hoogseisoen is die minimumverblyftydperk 7 nagte.
Die eenheid word Maandae tot Vrydae skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen besprekings vir studente- of matriekgroepe word aanvaar nie.
Besprekings vir gaste onder 25 jaar word ook nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 383
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 383
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 383
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2A, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiY2M4NTQ3LTQ5OGItNDNmNS05YzI5LWM3Y2U0NTM5MjExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 383 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2A Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727658247527 31.086569457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang