402 Palm Boulevard
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is streng geraasbeleide in plek en dus word geen oormatige geraas en harde musiek toegelaat nie.
Slegs die aantal gaste op die bespreking word op die perseel toegelaat. Slegs die gaste in die vakansiewoonstelle mag die hoofswembad gebruik.
Daar is onderdakparkeerplek vir een voertuig en oop parkeerplek vir nog voertuie.
Partytjies en funksies wat nie aan die reëls voldoen nie word nie toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode. Indien gaste versuim om hierdie reël te gehoorsaam, word hulle breakskadedeposito verbeur.
Breekskade moet aan die eienaar gerapporteer word en
linne-, sonskerm- en bekleedselvlekke sal tot 'n fooi lei.
Met uitklok moet gaste die woonstel in dieselfde toestand laat as wat hulle dit gevind het. 'n Boete sal gehef word indien gaste die woonstel in 'n slegte toestand agterlaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm Boulevard 12, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang