Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

403 on Main

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 59 resensies vir 403 on Main
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Madeleine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Lieflik. Oornagplek gewees. Lekker geslaap.

Heerlik gebly. Lekker stort. Behulpsame gasheer.

Lucille C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille C

Had a very nice stay. Just wish I could've stayed longer.

Lance is a very nice and helpful host. We had a very Lekka stay and will definitely come back again. And the timing was just perfect because the weather was nice and we even got to see some whales as well.

Aashim B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aashim B

Beautiful place to stay, location is ideal, definitely will go again.

Close to the beach, beautiful property. The owner, Lance, is a great host, and very welcoming. Thank you so much, my family and I enjoyed our stay.

Emma V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma V

Ons het lekker gebly. Daar kan net bietjie meer gefokus word op die skoonmaak.

Goeie ligging en goeie diens van Lance.

Johann V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Lekker oornag blyplek.

Pragtige huis en tuin, en the host is baie vriendelik en behulpsaam.

Claudette F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette F

Lekker.

Verblyf was aangenaam.

Sarie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S

Private and cosy.

The room is very private and cosy. I will go again.

Andre L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L

Was lekker maar sal slegs gaan vir ontspanning.

Was 'n bietjie ongemaklik die feit dat dit binne in die eienaar se woning is en ons was daar vir 'n funksie so wou nie te laat ingaan om enige iemand te steur nie.

Leon H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon H

Slegs oornag gerief. Eienaar was behulpsaam met gasketel vir loadshedding.

Ja, as oornag blyplek.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mariana N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariana N

Rustig en stil.

Area baie sentraal en gerieflik. Maar die kamer en tuin kort bietjie aandag.

Andrew D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew D

Not going back there! Very disappointing.

Lance impressed us with a warm welcome and said he had upgraded us. Our upgraded unit had no kitchen sink, the hand-basin in the TV area plug doesn't hold water (shaving and washing dishes done under a running tap: no way to properly wash dishes, which probably explains some of the dirty dishes in the cupboard. We did our best. Self-catering is tricky with no bowls for cooking in the microwave. There is one pot to use on the induction plate (no fry-pan for a nice breakfast). Fortunately, we only ate breakfast cereal there! Very weak WiFi was only available in a small part of the unit. There was adequate hot water in the shower and clean towels. The bed was cosy in spite of really cold weather. A big concern was parking in the main street. No secure parking. We had some items we couldn't unload from the vehicle. Fortunately, no incidents.

Eben L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eben L

Not too good.

The alley way access to get into the room was smelly, the garden overgrown, the garden table and chairs needed cleaning. It was not like typical self catering places, as you had to open cupboards to get to the sink (only cold water) and another cupboard to get to the cutlery and crockery. At least it had a TV, and the bed was comfortable.

Elroy M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elroy M

Rustig en stil.

Verblyf was nice gewees.

Lamont L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lamont L

Swakste plek wat ek gebly het.

Baie swak. Voertuig moet in die straat slaap. Kamer is vuil. Spinnekoppe teen die mure. Braaigeriewe is vuil en vol stof. Onvolledige eetgerei in die kamer.

Jean-pierre M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jean-pierre M

Die eienaar het dit baie onaangenaam gemaak vir ons.

Dit was baie onaangenaam.

B B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B B

Ons het lekker daar oornag.

Vriendelik en behulpsame gasheer. Plek was baie netjies. Ons kuier wass baie aangenaam.

Jaco O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O

Goeie selfsorgeenheid.

Eenheid is goed geleë. Naby see en Fernkloof. Netjies en goed toegerus. Net die parkering is langs hoofpad as dit iemand sou pla.

Peter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Simple yet adequate accommodation. Good price.

No more needed.

Leizel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leizel D

Good.

Just need a showcase so the floor does not get wet. The kitchen needs more crockery.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tamarah G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamarah G

Basic, cost-effective accommodation.

We stayed in the bachelor pad, which has a lovely private entrance with a table and chairs under the trees for our use, and plenty of old-world charm. We were very glad about the gas stove, so we could cook during load shedding, and candles were also provided. The accommodation is very central, so just a quick drive to the wonderful market and beaches, as well as local shopping centres.

403 on Main se terugvoer

Thank you Tamarah. It was a pleasure to have you visit.

403 on Main
Antoinette C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette C

Ongelooflike natuur en het die dorp geniet.

Hermanus is pragtig en ek sal beslis weer daar kuier.

Cornelis D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelis D

Lekker gebly, kan meer utensils in kombuis hê.

Kombuisgeriewe is min.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicola F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola F

Plekkie benodig aandag, maar daar is baie potensiaal.

Plekkie benodig aandag, maar goed geleë. Nie genoeg koppies en eetgerei volgens die aantal persone ingeboek nie.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhard Johann S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard Johann S

Badkamer se gebruik nie te volle in werkende toestand nie.

Toilet en wasbak lek. Voertuig staan feitlik in die straat.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Raine G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raine G

Lovely, relaxing accommodation and Lance was always contactable and helpful. Enjoyed every moment.

There weren't any issues. We even took our dogs and were very happy with our stay. The only problem we had was the weather. Thank you to Lance for being so accommodating. I will definitely book with him again should we come out that way.

Odette K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette K

Huis weg van die huis.

403 On Main laat mens tuis voel. Ons kamer was toegerus met als wat jy sal nodig hê in selfsorg! Die area is veilig. Teen die hoofstraat, maar na 7 in die aand hoor jy skaars 'n kar beweeg. Stapafstand van die see - swemstrand is so 5 minute se loop. Naby aan alles, maar steeds nie in die besige deel nie. Lance het ons welkom laat voel. Dit is groter as wat die foto's laat lyk.

Candice B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B

Peaceful and central.

Lance is a wonderful host and made sure we were well taken care of. The bachelor pad is stunning and very well taken care of. The location is central and you can access most attractions and restaurants very easily. Will definitely be coming back!

Elrie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elrie B

Relaxing, Quaint, Beautiful views.

We enjoyed our stay very much. A few meters walk from the beach. Enjoyed the beautiful views of the mountains. Would definitely stay there again.

Ann F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann F

Lekker rustig privaat.

Eienaar gasvry het ons eie privaat eenheid gehad met eie kombuis en balkon sal beslis weer terug gaan!

Bella H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bella H

Baie mooi uitsig.

Alhoewel die uitsig die geld werd was, kort die plek aandag en 'n goeie skoonmaak. Ek wou kyk of daar niks onder die bank lê nie en die hoeveelheid stof wat al saamgepak het daar sê vir my daar word net bolangs skoon gemaak.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dina - Marie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dina - Marie P

Gawe mense, plek kort afwerking, versorging en instandhouding. Gordyne het 'n skeur en dekor kort aandag.

Vriendelik ontvang - sulke gawe mense. Yskas was egter nie aan nie - melk suur. Sal baat by tuinversorging, vernis van alle houtstrukture en om die algemene vooraansig netjies en ordelik kry. Hoofhuis het 'n venster en daar kan ingesien word - daarom moet daardie vertrek ook netjies en ordelik vertoon vir gaste wat dit nie kan miskyk as hulle inklok nie. Stoepe is volgepak met losstaande meubels en skep nie 'n goeie indruk nie. Nie vir 'n gastehuis nie. Rooibostee kan bygevoeg word by die keuse van tee/koffie. Die boustyl is uniek met pragtige houtwerk en loodglasvensters. Dit kan 'n pragtige plekkie wees vir 'n enkel persoon wat net een aand wil oornag, maar kort dringend aandag.

Ansie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ansie D

Eienaar is gaaf, maar die plek kort dringend aandag.

Die hele plek kan doen met opknapping en die tuin moet versorg word. Geen stukke meubels op die stoep nie. Baie steurend as daar in die hoofhuis matte gesuig word of die geiser aangaan.

Zelda C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Lekker blyplek.

Beslis waarde vir geld. Ideale ligging, in hoofstraat, maar nie te besig om rustig te bly en slaap. Stapafstand na strand. Baie skoon en netjies.

Willem N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Rustig.

Vriendelike en gemaklike eienaar, met 'n rustige atmosfeer in die woning.

Carina B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Carina B

Lekker, maar basies.

Baie lekker en skoon plek maar kort 'n bietjie aandag. Geen skottelgoedseep en vadoek was vuil. Badkamermatjies was aaklig vuil en bad was vuil en vol merke. Toilet het dooie spinnekoppe gehad. Baie gebreekte teëls en dit het my voet gesny onder.

Mercia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mercia L

Plek was vuil.

Dit wat julle adverteer is nie wat mens kry nie. Die badkamer matte is vuil en goggo op 1 van die beddens tussen die lakens gekry.

Malyana A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malyana A

Dit was baie lekker. Lance en Hanneli albei vreeslik nice. Sal beslis weer besoek.

Aangenaam. Sal beslis weer besoek. Lekker rustig.

Karel B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel B

Waarde vir geld.

Goedkoop en skoon. Sal weer soontoe gaan.

Liesl D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Liesl D

Dit was net 'n slaapplek vir een aand so dit was goed genoeg vir dit maar nie vir 'n langer kuier nie.

Alhoewel dit seker op die lys was is 'n mens se kar nie agter hekke nie, en dit is vir my belangrik vir die toekoms veral as mens vakansie hou.

Wessel L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel L

Oukei.

Voortuin is baie onnet en kort aandag, aangesien dit afbreek doen aan die algehele ervaring.

Christelle W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle W

Dit was 'n aangename belewenis en skoon en netjies.

Baie dankie Lance, dit was aangenaam om die aand by julle oor te slaap. Ek en my suster het ten alle tye veilig gevoel en die fasiliteite was netjies en skoon. Baie dankie!

Dorothy J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dorothy J

Verblyf was nie wat ons verwag het nie.

Verwelkoming was goed. Lance is baie vriendelik. Eienaar kan meer aandag skenk aan die netheid van die eenheid sowel as die tuin. Indien die eenheid opgeknap word sal ons dit definitief aanbeveel.

Sorita V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sorita V

Bekostigbaar.

Vriendelike personeel. Die kamers is skoon, maar die tuin is oorgroei en die parkering is nie agter 'n hek nie.

Gert A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gert A

Lans is baie vriendelik, maar ongelukkig vereis die huis opgradering.

Geen veilige parkering, tuin oorgroei en meubels oud en stukkend.

Carol C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Dit was aangenaam by 403 on Main.

403 on Main was 'n ideale plek vir ons.

Reinhard R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard R

Baie goeie waarde vir geld.

Uitstekende ligging met baie goeie diens.

Johannes J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes J

Pragtige omgewing langs die see en berge.

Lekker geslaap, maar moes eers spinnekop laat verwyder uit stort! Vir jonger mense is die trappe doodreg, maar nie vir bejaardes nie! Die omgewing is baie mooi en naby aan als wanneer jy iets nodig het en om walvissse te besigtig, al is dit die hoofstraat.

Mary Jane D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Jane D

Baie gerieflik gewees.

Baie sentraal geleë. Die pad gaan ook Stanford en Gansbaai toe, wat 'n moet vir enige toeris is. Sal die plek beslis aanbeveel. Alhoewel die veilige parkering in die oprit is en daar geen omheining is nie.

403 on Main se terugvoer

Dankie Carol. Sien julle weer.

Groete

403 on Main
Herman E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herman E

Dit is net goed om oor te slaap, nie te bly vir langer as 1 dag nie.

Die verblyf is goed om net oor te slaap, nie lang termyn daar te kuier nie.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApjm1UA0NcXO3vSvGgTHJVqvXhdZng1DLnzurxoLYGs2DFgtd2x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 59 5 1 4 403 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406453 19.267769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang