403 on Main
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Madeleine M - Des 2023
Algehele gradering
Lieflik. Oornagplek gewees. Lekker geslaap.
Lucille C - Aug 2023
Algehele gradering
Had a very nice stay. Just wish I could've stayed longer.
Aashim B - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful place to stay, location is ideal, definitely will go again.
Emma V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Daar kan net bietjie meer gefokus word op die skoonmaak.
Johann V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker oornag blyplek.
Claudette F - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Sarie S - Aug 2024
Algehele gradering
Private and cosy.
Andre L - Aug 2024
Algehele gradering
Was lekker maar sal slegs gaan vir ontspanning.
Leon H - Jan 2024
Algehele gradering
Slegs oornag gerief. Eienaar was behulpsaam met gasketel vir loadshedding.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Mariana N - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Andrew D - Aug 2024
Algehele gradering
Not going back there! Very disappointing.
Lees meerEben L - Mrt 2024
Algehele gradering
Not too good.
Elroy M - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Lamont L - Mrt 2024
Algehele gradering
Swakste plek wat ek gebly het.
Jean-pierre M - Apr 2024
Algehele gradering
Die eienaar het dit baie onaangenaam gemaak vir ons.
B B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het lekker daar oornag.
Jaco O - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie selfsorgeenheid.
Peter B - Apr 2023
Algehele gradering
Simple yet adequate accommodation. Good price.
Leizel D - Okt 2023
Algehele gradering
Good.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Tamarah G - Des 2023
Algehele gradering
Basic, cost-effective accommodation.
403 on Main se terugvoer
Thank you Tamarah. It was a pleasure to have you visit.
Antoinette C - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike natuur en het die dorp geniet.
Cornelis D - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, kan meer utensils in kombuis hê.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Nicola F - Aug 2023
Algehele gradering
Plekkie benodig aandag, maar daar is baie potensiaal.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Gerhard Johann S - Okt 2023
Algehele gradering
Badkamer se gebruik nie te volle in werkende toestand nie.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Raine G - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely, relaxing accommodation and Lance was always contactable and helpful. Enjoyed every moment.
Odette K - Des 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Candice B - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and central.
Elrie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing, Quaint, Beautiful views.
Ann F - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker rustig privaat.
Bella H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Dina - Marie P - Jan 2022
Algehele gradering
Gawe mense, plek kort afwerking, versorging en instandhouding. Gordyne het 'n skeur en dekor kort aandag.
Lees meerAnsie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Eienaar is gaaf, maar die plek kort dringend aandag.
Zelda C - Des 2021
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Willem N - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Carina B - Des 2021
Algehele gradering
Lekker, maar basies.
Mercia L - Des 2021
Algehele gradering
Plek was vuil.
Malyana A - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Lance en Hanneli albei vreeslik nice. Sal beslis weer besoek.
Karel B - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Liesl D - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was net 'n slaapplek vir een aand so dit was goed genoeg vir dit maar nie vir 'n langer kuier nie.
Wessel L - Jul 2019
Algehele gradering
Oukei.
Christelle W - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename belewenis en skoon en netjies.
Dorothy J - Aug 2019
Algehele gradering
Verblyf was nie wat ons verwag het nie.
Sorita V - Aug 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Gert A - Des 2019
Algehele gradering
Lans is baie vriendelik, maar ongelukkig vereis die huis opgradering.
Carol C - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam by 403 on Main.
Reinhard R - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Johannes J - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing langs die see en berge.
Mary Jane D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik gewees.
403 on Main se terugvoer
Dankie Carol. Sien julle weer.
Groete
Herman E - Sep 2018
Algehele gradering
Dit is net goed om oor te slaap, nie te bly vir langer as 1 dag nie.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang