Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

403 on Main

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

403 on Main is sentraal geleë in die kusdorpie Hermanus in die Kaapse Overberg. Nabygeleë besienswaardighede sluit Ou Hawe Museum, Hermanus Gholfklub, Grotto Beach en Fernkloof Natuurreservaat in.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 mense en die tweede eenheid het slaapplek vir 2 mense.

Die eerste eenheid is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers met 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n Victoriaanse bad en het 'n aparte toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n kombuisie.

Die tweede eenheid is 'n solderkamer met 'n slaapkamer, kombuisie, 'n klein balkon en 'n en suite-badkamer.

Bykomende geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area in die tuin in. Gaste kan doendinge soos swem, kanovaart, seiljagvaart, duik, branderplankry, haaihokduik, visvang en wynproe in die area geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Wat gaste dink
Madeleine M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik. Oornagplek gewees. Lekker geslaap. Heerlik gebly. Lekker stort. Behulpsame gasheer.
Des 2023
Lucille C
Saam met lewensmaat
5.0
Had a very nice stay. Just wish I could've stayed longer. Lance is a very nice and helpful host. We had a very Lekka stay and will defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Aashim B
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful place to stay, location is ideal, definitely will go again. Close to the beach, beautiful property. The owner, Lance, is a gr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
B B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker daar oornag. Vriendelik en behulpsame gasheer. Plek was baie netjies. Ons kuier wass baie aangenaam.
Mrt 2023
Emma V
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het lekker gebly. Daar kan net bietjie meer gefokus word op die skoonmaak. Goeie ligging en goeie diens van Lance.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 403 on Main het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApjm1UA0NcXO3vSvGgTHJVqvXhdZng1DLnzurxoLYGs2DFgtd2x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 61 5 1 4 403 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406453 19.267769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang