2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
404 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die vierde verdieping in die kusdorpie Ballito.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisarea en 'n badkamer. Die lugversorgde kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en stort. Die kamer het 2 enkelsitplekbanke voor 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en veilige parkeerplek. Gaste geniet ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 99
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 404 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang