Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

404 Palm Boulevard

Selfsorg
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
404 Palm Boulevard
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
R2 999
per eenh.
R2 999
per eenh.
R2 999
per eenh.
R2 999
per eenh.
R2 999
per eenh.
R2 999
per eenh.
R3 670
per eenh.
R3 670
per eenh.
R3 670
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die woonstelgebou handhaaf 'n streng beleid teen geraas. Om 'n rustige atmosfeer te handhaaf, is partytjies, funksies en byeenkomste streng verbode.

Slegs gaste met bevestigde besprekings word toegelaat om in die woonstel te woon. Daar is een aangewese onderdakparkeerplek vir 'n voertuig en nog parkeerplekke is beskikbaar.

Rook is verbode. Indien gaste dit nie nakom nie, kan die breekskadedeposito verbeur word.

In die geval van skade of breekskade tydens verblyf, word daar van inwoners verwag om dit dadelik aan die bestuurder te rapporteer. Kostes kan geld vir vlekke op linne, sonskerm of meubels.

Met vertrek word daar van gaste verwag om die woonstel in dieselfde ordelike toestand te verlaat as wat dit was met aankoms. As gaste dit nie doen nie, kan dit lei tot 'n boete.

Vir onmiddellike bystand tydens noodgevalle voorsien die woonstel kontakinligting vir die aangewese noodpersoneel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 op Palm Boulevard, Palm Boulevard 404, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA822ec252cd9216a1eab16eb9ad7d1d45ff7ccf79fdd08631e548b929324b806fe842893868667ede2218df84c6be72a58681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 on Palm Boulevard 404 Palm Boulevard 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.725609219614 31.067738834254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011