Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4053 Olifant

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Annelize W
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was ongelooflik lekker en veilig. Goeie môre, ons het baie lekker gebly. Die plek was mooi skoon. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
4053 Olifant
Dankie. Ons waardeer dit!

Angelique K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Baie lekker plekkie. Vir seker waarde vir jou geld. Vir seker baie lekker, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
4053 Olifant
Hartlike dank vir jou terugvoer. Dit was ʼn voorreg om jul as gaste by ons te hê. Geseënde jaar vir julle!

Shaydin S
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Very pleasant. It was clean and very well maintained. The contact person was very helpful and friendly. There were beautiful animals to see and a beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Willie
4053 Olifant
Thanks for the review, Shaydin. It was an honour for us to host you. We are glad that you enjoyed your stay. Have a great week and please visit us again if you need a nature's charge of your soul. Best regards, Willie Vd Walt

Annelize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2024

Dit was ok gewees. Dit is 'n lekker plek om te bly. Kan beslis bietjie meer aandag gee aan die skoonmaak en die een yskas het 'n slegte reuk gehad. Kan beter instandhouding doen. Die kombuis kraan is stukkend. Maak seker dat die stowe werk. Die elektriese stoof werk nie en die gas stoof se bottel was nie eers daar nie. As die bespreking sê dat ons eers 10 uur moet uitboek, moet asb. nie my 7 uur skakel om te hoor wanneer ons gaan uit wees nie. Dit voel of 'n mens gejaag word en jy beplan om 10 uur uit te wees.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Willie
4053 Olifant
Dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Dit is die terugvoer wat ons help om ons standaard te verhoog. Dit sou wonderlik gewees het as jy my by aankoms van die kraan laat weet het. Die gasbottel vir die stoof word in die gaskamer gestoor. Ons sit dit slegs op as kliënt arriveer. Ek veronderstel dit was gedoen. Die elektriese stoof is afgesit en vervang met gasstoof a.g.v. elektrisiteitsbesparing. Vir kliënte se gerief het ons sonkrag geïnstalleer wat neerkom daarop dat wanneer daar kragonderbrekings in Marloth is, hulle steeds krag het. Gesende dag en jaar vir julle!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 4053, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310a3f4d5007b2e9b181860d4d69e2d780a42480b2d381760a3204078b83f73cc478c05f9028302b5ed0b58b567973f0d220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 4053 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350693649307 31.806457767342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang