4053 Olifant
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantrylaan 4053, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
4053 Olifant is 'n ongekunstelde selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is gewild onder toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek reis. Dit bied gaste ook die geleentheid om vier van die Groot 5 te gewaar.
Die grasdakhuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en die tweede badkamer is apart en het net 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamerstel. Dit lei na 'n stoep met 'n plonspoel waar gaste kan ontspan en die vrylopende wild kan dophou. Daar is ook 'n braai-area beskikbaar.
Gaste het die geleentheid om 'n verskeidenheid inheemse wild op die perseel te sien. Voëlkyk is ook 'n gewilde aktiwiteit. Plaaslike aktiwiteite sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Olifantrylaan 4053, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 4053 Olifant het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantrylaan 4053, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang