Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

407 Main Road - K5

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Mariette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Pragtige, skoon blyplek. Sentraal geleë. Ek stel voor dat hulle asseblief daarna kyk om steak messe te kry. Dit was regtig al wat gekort het. 'n Behoorlike braaiplek sal net nog meer waarde toevoeg, maar daar was 'n skottelbraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilanda
407 Main Road - K5
Hi Mariette. Baie dankie dat julle by ons gebly het en die huis so silwerskoon gelos het. Dankie vir die terugvoer oor die steak messe, ek stem saam. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Chesne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Lovely family house. Beautiful house, located centrally to shops and beach.. You actually don’t need to leave the house for entertainment because everything you need is there. House is very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bulelwa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

It was lovely and we will definitely come back again soon. We enjoyed ourselves and everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilanda
407 Main Road - K5
Thank you so much, Bulelwa! Hope to see you again soon.

Chanelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Peaceful, cozy and relaxing. Thoroughly enjoyed our stay at this beautiful home..

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilanda
407 Main Road - K5
Thank you very much, Chanelle. We really enjoyed having you here. Please come visit again soon.

Deon K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Baie lekker gekuier Die plek is netjies, ek voel egter dat paar dinge kan verbeter. Daar is slegs 'n Weber-braai en dié was baie vuil - ek moes die ding omtrent skrop. Die drein was verstop en kon eers die Saterdag na Goeie Vrydag gediens word, daar is 'n paar minder belangrike sake wat aandag kan geniet. Die garage kon nie gebruik word nie. Daar is hier en daar onderhoud nodig. Ek dink die tuin kan skoner gehou word, kort net 'n besem!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fatima J
Kort verblyf
3.4
Jul 2021

Great place, house kind of cold. The house needs a heater in front, some water damage was visible inside the house, but a great place to stay overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 407, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9a3d395347f34eaa1a30711a99267a416130f61b865b7d49ab7a962bcb429faa046ab95a44dce515e937579accd63baffc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 407 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406329 19.2680909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang