41 Ridge Self-catering Cottages
Beskrywing
Hierdie grasdak-kothuis het 1 slaapkamer, 'n aparte badkamer en 'n oopplan-leefarea en kombuis met 'n tonbank. Die kothuis is apart in die perdekamp geleë met baie dennebome en 'n stal. Die eienaars en hul 2 kinders woon in die hoofhuis saam met hul 3 honde en 'n kat wat ongeveer 35 m ver is. Daar is ook 'n perd en hoenders op die perseel wat bydra tot daardie plaasatmosfeer. Die uitleg van die eenheid bied gaste privaatheid terwyl die eienaars steeds naby genoeg is indien hulp benodig word. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer met 'n stort. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die toobank het 2 stoele en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale asook WiFi. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar vir nog 1 gas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon in die hoofhuis op die perseel met hul 2 volwasse kinders, 3 honde en 'n kat. Daar is ook 'n perd en 'n paar hoenders op die eiendom.
Die uitleg van die perseel verseker dat gaste hul privaatheid kan geniet. Weet egter dat die eienaars byderhand is om met enigiets te help.
Gaste en die eienaars maak gereeld van Uber en Bolt gebruik en die eiendom is maklik om te vind, wat kort wagperiodes beteken. Afleweringsdienste kan items by jou deur kom aflaai en optel en jy hoef dus nie in die straat te wag nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamer-kothuis het 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea en kombuis met 'n tonbank. Die kothuis is apart in die perdekamp geleë met baie dennebome en 'n stal. Die eienaars en hul 2 kinders woon in die hoofhuis saam met hul 3 honde en 'n kat wat ongeveer 35 m ver is. Daar is ook 'n perd en hoenders op die perseel wat bydra tot daardie plaasatmosfeer. Die uitleg van die eenheid bied gaste privaatheid terwyl die eienaars steeds naby genoeg is indien hulp benodig word. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die toonbank het 2 stoele en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n Mi Box, asook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon in die hoofhuis op die perseel met hul 2 volwasse kinders, 3 honde en 'n kat. Daar is ook 'n perd en 'n paar hoenders op die eiendom.
Die uitleg van die perseel verseker dat gaste hul privaatheid kan geniet. Weet egter dat die eienaars byderhand is om met enigiets te help.
Gaste en die eienaars maak gereeld van Uber en Bolt gebruik en die eiendom is maklik om te vind, wat kort wagperiodes beteken. Afleweringsdienste kan items by jou deur kom aflaai en optel en jy hoef dus nie in die straat te wag nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie grasdak-kothuis het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea en kombuis met 'n tonbank. Die kothuis is apart in die perdekamp geleë met baie dennebome en 'n stal. Die eienaars en hul 2 kinders woon in die hoofhuis saam met hul 3 honde en 'n kat wat ongeveer 35 m ver is. Daar is ook 'n perd en hoenders op die perseel wat bydra tot daardie plaasatmosfeer. Die uitleg van die eenheid bied gaste privaatheid terwyl die eienaars steeds naby genoeg is indien hulp benodig word. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea nog 2 gaste. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die toobank het 2 stoele en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale asook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon in die hoofhuis op die perseel met hul 2 volwasse kinders, 3 honde en 'n kat. Daar is ook 'n perd en 'n paar hoenders op die eiendom.
Die uitleg van die perseel verseker dat gaste hul privaatheid kan geniet. Weet egter dat die eienaars byderhand is om met enigiets te help.
Gaste en die eienaars maak gereeld van Uber en Bolt gebruik en die eiendom is maklik om te vind, wat kort wagperiodes beteken. Afleweringsdienste kan items by jou deur kom aflaai en optel en jy hoef dus nie in die straat te wag nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ridge-straat 41, Glen Austin AH Uitbreiding 3, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang