Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

41 Ridge Self-catering Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Emilge V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal verseker weer daar tuis gaan in die toekoms. Dit was een van die lekkerste plekke waar ek nog in Jhb oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Value for money and video directions are commendable! We really enjoyed our stay at 41 Ridge Self-catering Cottages, and we even wished we could prolong our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
41 Ridge Self-catering Cottages
Dear Richard, thank you very much for your positive comments and for taking the time to write a review. We hope to welcome you back in future and you would be very welcome! Kind regards, Henk and Carole.

Alice K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Kothuis is goed toegerus. Netjies, smaakvol gemeubileerd en veilig. Die kothuis is 10 minute van Mall of Africa en Waterfall City Hospitaal af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
41 Ridge Self-catering Cottages
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering Alice. Hoop dit gaan goed met julle dogter. Henk

Tracy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Rustig, skoon en netjies. Baie privaat en veilig. Dankie vir die moeite met kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
41 Ridge Self-catering Cottages
Dankie vir julle positiewe terugvoer Tracy.

Naeem C
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Nov 2023

Not pleasant. Would have preferred not to be there. The place seems to be in disrepair. The grass was not cut, the overall cleanliness was poor. There were huge spiders and armies of huge ants. The toilet had been used prior to my arrival and had not been flushed. There was hair sitting in the drain trap in the shower. The bed mattress had seen better days and was uncomfortable, and the pillows were lumpy. Overall, I would not stay there again, and you don't even see the house in the main photo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Lydia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Nov 2023

Kon nie wag om huis toe te gaan nie. Daar was 'n vriendelike perd en dit was die enigste ding wat ek van die plek gehou het. Ek was bly om by die huis te kom.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Henk
41 Ridge Self-catering Cottages
Hallo Thys en Lydia, Ek is baie verbaas om te hoor dat die perd die enigste ding was wat jy geniet het. Om regverdig te wees sal jy ongelukkig meer spesifiek moet wees, want ons is trots op ons oorweldigende goeie terugvoering van ons gaste tot dusver en ons was salig onbewus dat jy nie kon wag om te vertrek nie, anders sou ons definitief probeer het om iets daaraan te doen terwyl jy nog daar was. Let wel, ten spyte hiervan, bly ons nog steeds beskikbaar vir konstruktiewe terugvoering. Groete, Henk en Carole

Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitgerus en vreedsaam. Afgesonder en baie natuurvriendelik. Dit was asof ons alleen op aarde is, so ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
41 Ridge Self-catering Cottages
Bly dat julle die verblyf geniet het Ina, dankie vir julle terugvoer.

Anel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ons gaan net weer en weer terug! Daar is nie beter akkommodasie in SA nie! Ek kan nie eers meer onthou hoeveel keer ons al hier oorgeslaap het nie. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik, die personeel is vriendlik, die privaatheid is ongekend. Die pou en hoedertjies en "Gert", die perd sluit die prentjie af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
41 Ridge Self-catering Cottages
Baie dankie Anel.

Lenus-nel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Great stay. Was exactly what we wanted. Away from the noise. Restful. Pleasantly surprised by an unexpected face both mornings. Was a great way to meet the day. 11/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
41 Ridge Self-catering Cottages
Dankie vir die terugvoering, Lenus.

Anel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Fantasties, Rustig, Veilig. Ons gaan weer en weer en weer terug en is elke keer meer verras as die vorige keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-straat 41, Glen Austin AH Uitbreiding 3, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cfef7e751ac67404c479bf86fab6585c37de8b084ea863ef1763a9cbe15eaac67292ae87931bcab7783dc99e3725d8edc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 41 Ridge Street Geln Austin AH extension 3 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.018649641483 28.131974694443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang