Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4267 Riverclub

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg 88, Riverclub-kompleks, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4267 Riverclub is 'n ruim selfsorghuis in die Riverclub-kompleks op die oewer van die Piesangsrivier in Plettenbergbaai. Hierdie huis is naby die gholfbaan en gimnasium.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort en toegang tot die braai-area buite. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in dié kamers deel 'n badkamer met 'n toilet, bad en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n stoep met 'n eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n L-vormige rusbank en 'n TV.

Die huis het 'n omsetterstelsel, gratis WiFi en DStv. Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, speelarea, tennis- en muurbalbane en 'n klubhuis. Die landgoed het 24 uur-toegangsbeheer en is naby strande, winkels en skole.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Felicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Piesang Valley-weg 88, Riverclub-kompleks, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg 88, Riverclub-kompleks, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c12241bf9bc06f083dbb6f0418dc8420a18f4f447c7a070475b0c30ba175018208c4884b24581c76d29b04288b348cd1665?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 88 Piesang Valley Road Riverclub Complex 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.061194306865 23.371848150779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang