Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4267 Riverclub

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg 88, Riverclub-kompleks, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4267 Riverclub is 'n luukse, ruim en goed toegeruste selfsorghuis wat sentraal geleë is in die Riverclub-kompleks op die oewer van die Piesangrivier in die kusdorpie Plettenbergbaai. Dié huis bied eersteklasverblyf en is net 'n paar minute van die gholfbaan en gimnasium af.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Een slaapkamer het toegang tot die buitebraai-area, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Slaapkamer twee het twee enkelbeddens. Slaapkamer drie is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van die gedeelde badkamer, wat toegerus is met 'n toilet, bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers deel een badkamer.

Hierdie lugtige dog intieme huis het 'n oopplan-leefarea wat lei na 'n patio met buite-eetgeriewe wat uitkyk oor die pragtige groen rondom die eiendom. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV om 'n ontspanne tyd saam met familie en vriende te geniet.

Die eiendom het 'n volledige omskakelaarstelsel en gaste het toegang tot gratis WiFi met DStv. Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, speelarea, tennis- en muurbalbane, met 'n sentrale klubhuis. Die landgoed spog met 24-uur bewaakte toegangsbeheer en is naby strande, winkels en skole.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Felicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Piesang Valley-weg 88, Riverclub-kompleks, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg 88, Riverclub-kompleks, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c12241bf9bc06f083dbb6f0418dc8420a18f4f447c7a070475b0c30ba175018208c4884b24581c76d29b04288b348cd1665?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 88 Piesang Valley Road Riverclub Complex 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.061194306865 23.371848150779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang