Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

43 Sea Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bonita S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Very pleasant and comfortable stay. Lovely apartment in a secure building and very close to the promenade and beach. I just found that the kitchen, utensils, and cupboards weren't as clean as they should be. I had to clean the kitchen tables and wash the utensils before use. Kitchens should always be very clean for guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Baie lekker, netjies en luuks. Sal weer teruggaan en die see-uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2020

Stunning view! Lovely place with a stunning view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Pragtige woonstel met 'n pragtige uitsig. Die woonstel het die mooiste uitsig. Die dekor binne in die woonstel is pragtig. Die kombuis is baie goed toegerus. Wonderlik om 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die kombuis te hê. Lekker om net op en af te stap na die promenade en dan die strand. Lekker gebraai met die gas Weber op die stoep met die mooi uitsig. Baie goeie restaurant stapafstand vanaf die woonstel. Die diens van Herman en sy span baie goed en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
Lang verblyf
5.0
Jan 2018

Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het. Ons het elke oomblik geniet, elke sonsopkoms was pragtig. Die eenheid en kompleks word baie goed onderhou en baie gerieflik toegerus. Ons was 3 paartjies en het gerieflik gekuier. Die swembad area is 'n groot lekkerte. 43 Sea Lodge word werklik hoogs aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike 11 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2017

Die akkommodasie het ons verwagtinge oortref. Met ons aankoms was ons op tyd en vriendelik begroet deur een van die bestuurders. Die woonstel was netjies voorberei en die lugversorging het verseker dat vanaf die eerste intree, ons in 'n vars en koel woning kon afpak en rus na 'n lang reis. Ek sal met graagte hierdie plek aan voornemende gaste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 29, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e42082962b1c079751d0e4ce06443a1f526ef6993297d886e33193104ceba51c18ee165fbd0750f7baac8cccdc86cbead1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 29 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.721493845046 31.088375598192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang