8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 95 Compensation Beach Road, La Pirogue 44, Ballito, 4340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
44 La Pirogue is 'n selfsorgwoonstel in Ballito in die veilige La Pirogue-kompleks en dit bied slaapplek aan 8 gaste, net 600 m van Willard Beach af.
Die moderne woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en dit word daagliks skoongemaak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n gasbraai, buitemeubels en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad.
44 La Pirogue is 2 km van Thompsons Beach af en 3 km van die Ballito Leefstylsentrum en Ballito Junction af. Besienswaardighede in die area sluit die King Shaka Erfenisroete, Crocodile Creek, die Ballito Leefstylsentrum en verskeie restaurante en winkelsentrums in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nokulunga Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 95 Compensation Beach Road, La Pirogue 44, Ballito, 4340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 44 La Pirogue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Compensation Beach Road, La Pirogue 44, Ballito, 4340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang