Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 La Pirogue

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 95, La Pirogue 44, Ballito, 4340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 590 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

44 La Pirogue is 'n selfsorgwoonstel vir tot 8 mense in die veilige La Pirogue-kompleks in Ballito en is net 600 m vanaf Willard-strand geleë.

Die moderne woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en word daagliks skoongemaak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met 'n gasbraai-fasiliteit en buite-eetmeubels wat oor die gemeenskaplike swembad uitkyk.

44 La Pirogue is 2 km vanaf Thompsons Beach en 3 km vanaf Ballito Lifestyle Centre en Ballito Junction geleë. Besienswaardighede in die area sluit die King Shaka-erfenisroete, Crocodile Creek, die Ballito-leefstylsentrum en verskeie restaurante en winkelsentrums in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nokulunga Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 95, La Pirogue 44, Ballito, 4340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 44 La Pirogue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 95, La Pirogue 44, Ballito, 4340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f1f326d33b644cf1f1c09308bd7a67aae731a1bca8e560555ed5e1e627f85b59638f4da738b3b1e598391dadea566a02ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 590 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 95 Compensation Beach Road La Pirogue 44 4340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.533817108718 31.221229139287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang