Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 Alan Drive

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carmen G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfect accommodation steps away from Aurora Hospital. Our stay at 45 Alan was perfect. We needed to be close to Aurora Hospital and it's right across the road. The accommodation in the garden flat was spacious. Pieter was an amazing host. I would recommend it to any family that needs to be at Aurora.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik, gasvryheid, rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, beveel beslis aan. Skoon, netjies en veilig, en kon my hondekind ook saamvat. Vriendelike mense, sal beslis weer daar wil inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
45 Alan Drive
Julle was 5 ster gaste. Beste wense vir 2025!

Paula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik en netjies. Vriendelike diens en puik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Mooi netjiese plek en lekker koel agv al die bome en mooi tuin. Baie lekker daar geslaap vir 2 aande. Gasheer was baie behulpsaam en ons toegelaat om familie braai te hou aangesien ons in PE was vir 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha E
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Uitstekende verblyf. Vriendelike gasheer. Die gastehuis is baie veilig in 'n rustige area. Ons het die tydjie daar spandeer geniet en sal die akkommodasie vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
45 Alan Drive
Hi Retha, was lekker om julle by ons te kon huisves. Ons hoop om julle weer eendag te sien. Vriendelike groete uit die Baai.

Edgar G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Was good. The establishment was good, safe to park your car. They need to improve when it comes to double beds for couples, instead of putting single beds. Also, they need to improve on the TV set; it's too small and mine had no volume. However, we did enjoy our stay in PE.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
45 Alan Drive
Edgar, it was great to host you and your partner. Regarding a double bed, you booked a Studio which comes with two single beds. Sorry about your disappointment with the television set. We find that most guests go online via our free Wi-Fi and watch whatever they want on their own devices for free.

Johan M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie aangename verblyf. Pieter en Leona was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpumelelo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Very calm area and owner very friendly and accommodating. The rooms are clean and the service is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynda D
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Location was perfect for me, and short Uber ride to shops. Pieter is a fantastic, friendly and accomodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
45 Alan Drive
Hi Lynda Thank you for your kind feedback. Much appreciated. Was great to have you stay with us. Also getting to know you better. Looking forward to host you another time. Kind regards Pieter

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Regtig 'n plesier om hier oor te bly. Ons het 'n baie aangename verblyf by 45 Alan Drive gehad. Die eenheid is regtig ruim, netjies en skoon. Maar die beste van alles, hierdie eenheid is baie privaat met sy eie afgesonderde tuin. Hierdie eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy gedurende jou verblyf sal benodig. Ons sal regtig 45 Alan Drive met 'n baie geruste hart aanbeveel! Pieter en Leona, julle het 'n wenresep hier! Baie dankie dat ons in hierdie eenheid kon oorbly. Werklik wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
45 Alan Drive
Beste Elize Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Julle was self ook gawe gaste. Vriendelike groete Pieter & Leona

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alan-rylaan 45, Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbd402927408a38eaf352449f95ee03dbb1a69553e733baef012783bf0a4a04aef8223b18635872b40e55ceac31d36bed7c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 45 Alan Drive Walmer Downs 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.969176481278 25.559767484665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang