Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

45 Alan Drive

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alan-rylaan 45, Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede met slaapplek vir 7 gaste. Al die eenhede het kombuisgeriewe, en suite-badkamers met storte en DStv Easyview. Gaste kan vir 'n tydelike DStv-opgradering betaal of hul eie dekodeerder en DStv-kaart saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tuinwoonstel het 'n dubbelbed in 'n ateljeewoonstel-uitleg, en 'n privaat, omheinde tuin. Daar is 2 ateljeewoonstelle met 2 enkelbeddens elk, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Dan is daar is 'n aparte en suite-kamer, ook met sy eie basiese kombuisgeriewe.

Linne en handdoeke word voorsien en word weekliks geruik. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Elke eenheid het sy eie ingang met 'n afstandbeheerhek en veilige parkeerplek binne.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stephan D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi netjiese plek en lekker koel agv al die bome en mooi tuin. Baie lekker daar geslaap vir 2 aande. Gasheer was baie behulpsaam en ons toegelaat om ...
Sien meer
Nov 2024
Petro M
5.0
Baie aangename verblyf. Pieter en Leona was baie hulpvaardig en vriendelik.
Jan 2023
Retha E
4.8
Uitstekende verblyf. Vriendelike gasheer. Die gastehuis is baie veilig in 'n rustige area. Ons het die tydjie daar spandeer geniet en sal die akkommod...
Sien meer
Nov 2024
Mpumelelo C
Saam met lewensmaat
4.4
Very calm area and owner very friendly and accommodating. The rooms are clean and the service is excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Edgar G
Saam met lewensmaat
4.2
Was good. The establishment was good, safe to park your car. They need to improve when it comes to double beds for couples, instead of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Alan-rylaan 45, Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink 45 Alan Drive het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alan-rylaan 45, Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbd402927408a38eaf352449f95ee03dbb1a69553e733baef012783bf0a4a04aef8223b18635872b40e55ceac31d36bed7c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 1) 26 5 1 5 45 Alan Drive Walmer Downs 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.969176481278 25.559767484665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang