Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

459 Main Road Paarl

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Ons wil graag ons gaste gelukkig en ontspanne sien in die woonstel, maar ons gun dit natuurlik ook vir ons bure. Neem dus almal in ag en moenie na 10h00 in die aande raas of hard musiek maak nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek - EN betaal het - is welkom in die woonstel. gaste word nie toegelaat nie - daar is baie lekker eet en drink plekke in die Paarl waar julle as `n groep kan gaan kuier. Ons het `n geen rook beleid in die woonstel - respekteer dit asseblief. Parkeer slegs in die motorhuis soos aangedui deur ons, of reg voor dit. Enige ander voertuie moet buite die hek in die straat parkeer.
As daar ENIGE vrae of onsekerhede is - praat met ons sodat ons saam aan `n oplossing kan werk. Kom ons maak dit lekker vir almal!

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 459A, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58fdd5f2646a8b7659f5ca072b445d20bc4dcfa497a8a2cf2b1af4fe2aea8a229313befecbe41d2999144dab6049cfd6ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 459A Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.72086288939 18.963587109084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang