Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

46 Malibu, Beverly Hills Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonora-rylaan, Ballito, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

46 Malibu, Beverly Hills Estate is in Ballito, 'n gesogte kusdorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Dié woonstel het lugversorging, beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, sitarea met gemaklike sitplek en TV in. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe word voorsien.

Daar is 'n stoep en veilige parkeerplek. Gaste kan ook die braaigeriewe op die perseel gebruik. Daar is ook 'n tennisbaan, speletjieskamer en speelarea vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Leonora-rylaan, Ballito, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonora-rylaan, Ballito, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe09dc087751db493e914d085830258e41276f266d610f08793f3477f84ceaeab034f6bc4c6b398aecd96ac0f333cbd4fa47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8) Leonora Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.528596340022 31.215888609898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang