46 on Allcock
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R120 skoonmaakfooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorgwoonstel
-
Selfsorg.
Skoonmaakdienste kan op weeksdae voorsien word teen ekstra koste. - Luxury King Room
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Daar is geen volledige kombuisfasiliteit in hierdie spesifieke eenheid nie.
Oorweeg asseblief die volledig toegeruste woonstel vir langtermynverblyf.
Huisreëls
Slegs die woonsteleenheid kan 1 - 2 ekstra kinders onder 12 jaar oud teen spesiale tariewe op kampmatrasse akkommodeer indien dit vooraf gereël word.
Let asb. daarop dat die swembad nie omhein is nie en dat die ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders neem.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie. Daar is meer as genoegsame ontmoetingsplekke in die nabye area.
Geraas, alkoholmisbruik of partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Enige uitstaande bedrae moet die aand voor vertrek vereffen word.
'n Skoonmaakdiens is gedurende die week teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die area is baie veilig maar gaste moet steeds toegangshekke sluit vir almal se veiligheid.
Beurtkrag is tans nie 'n probleem nie. Skakel asseblief ligte en toestelle af as gaste nie in die eenheid is nie.
Respekteer ander gaste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang