Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

46 on Allcock

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R1 298 R1 168 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

46 on Allcock bied gerieflike oornagverblyf op die eienaars se perseel in Colbyn, 'n stil woonbuurt van Pretoria. Die eiendom is naby die Loftus Versfeld-stadion, winkelsentrums, talle restaurante en hospitale geleë. Die Colbyn-gebied word tans nie deur beurtkrag geraak nie.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 'n pragtig ingerigte kamer en 'n woonstel, almal met privaat badkamers. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond en mikrogolf en die luukse kamer het 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke eenheid het sy eie privaat ingang en deel die buitebraai en swembadarea. Elke eenheid het geriewe soos 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink 46 on Allcock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 298
R1 298 R1 168
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 298
R1 298 R1 168
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allcock-straat 46, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6459539eebb32ba5acf79664f320a8bf5f954b3688319a4803948f9c692cbcbe900a5bf1ee52c6f1758736ec249584d22d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 298 nouVanaf R1 168 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 46 Allcock street Colbyn 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.741519842273 28.23903344418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang