Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 Long Island

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shannyn-Lee Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir 48 Long Island
Netheid
1.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Leyandre M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leyandre M

Die woonstel is ruim, maar glad nie skoon nie.

Die woonstel is 'n lekker groot woonstel, ongelukkig was dit nie baie skoon nie. Die plek was oortrek met kakkerlakke. Die tuimeldroër het nie gewerk nie. Die hoofslaapkamer se dak het ingereën deur die dakwaaier.

48 Long Island se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het van die grootte van die woonstel gehou, maar ons is opreg jammer vir die probleme wat jy ervaar het tydens jou verblyf. Sedertdien is die kakkerlakprobleem volledig aangespreek, die tuimeldroër is herstel en die probleme in die hoofslaapkamer, insluitend die dakwaaier, is reggestel. Ons waardeer jou begrip en hoop om jou terug te verwelkom vir 'n baie verbeterde verblyf in die toekoms!

48 Long Island
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03cefb3b953425358d1318908ea3553d701ecea3b125283041f28a8fa7756a5a479bbd9375a2d98a5a3c0a08d09812179537?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 70 Ocean Drive 48 Long Island 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.521898799483 31.224678754807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang