48 Long Island
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Shannyn-Lee Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Leyandre M - Jan 2024
Algehele gradering
Die woonstel is ruim, maar glad nie skoon nie.
48 Long Island se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het van die grootte van die woonstel gehou, maar ons is opreg jammer vir die probleme wat jy ervaar het tydens jou verblyf. Sedertdien is die kakkerlakprobleem volledig aangespreek, die tuimeldroër is herstel en die probleme in die hoofslaapkamer, insluitend die dakwaaier, is reggestel. Ons waardeer jou begrip en hoop om jou terug te verwelkom vir 'n baie verbeterde verblyf in die toekoms!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang