Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 Long Island

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

48 Long Island is 'n pragtige woonstel geleë in 'n veilige kompleks, net 100 m vanaf Thompsons Beach met nabygeleë toegang tot die strand deur 'n voetgangerhek.

Dié bekoorlike woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Badhanddoeke en linne word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en beskik oor 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Die balkon bied sitplek en 'n Weber-braai en spog met pragtige uitsigte oor die see. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Indien gaste die strand met 'n voertuig wil besoek, is dit ongeveer 240 m vanaf die strand se parkeerarea.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Shannyn-Lee Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 70, Long Island 48, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03cefb3b953425358d1318908ea3553d701ecea3b125283041f28a8fa7756a5a479bbd9375a2d98a5a3c0a08d09812179537?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 70 Ocean Drive 48 Long Island 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.521898799483 31.224678754807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang