Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49-on-Cherry Bed & Breakfast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie rustige atmosfeer! Ons is baie vriendelik ontvang, verblyf was presies wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon Merle
49-on-Cherry Bed & Breakfast
Baie dankie, Magda! It was lovely having you here... perfect guests I hope Kobus has fully recovered!

Gerriline F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Lieflike gastehuis in 'n veilige area. Ek kan 49-on-Cherry Bed & Breakfast vir enigiemand aanbeveel wat Johannesburg besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Uitstekende netjies verblyk met vriendelike personeel wat baie hulpvaardig is. Uitstekende netjiese kamers met vriendelike en hulpvaardige personeel wat baie hulpvaardig is ongeag van versoek. Lynne en Gary was 'n uitstekende gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker gebly. Dis 'n aangename gastehuis met 'n teenwoordige gasvrou wat als orkestreer. Die ruim kamer was netjies met 'n goed ingerigte aparte kombuis en 'n aparte eetkamer. 'n Ligte ontbyt was reeds op die tafel beskikbaar toe ons die middag ingeklok het. Die erf is groot met 'n lekker grasperk vir ons rifrug en die gasvrou was vinnig byderhand met 'n graaf en sakkies nadat Emma die grasperk gebruik het. Aandete is ook baie vinniger as verwag deur Mr D afgelewer. WiFi is baie stadig en ons het die middag ons telefone gebruik vir internet op ons rekenaars, maar ons kon wel die aand Netflix kyk, so dalk was die WiFi toe vinniger. 49-on-Cherry is aangename verblyf in Randburg wat ons beslis sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon Merle
49-on-Cherry Bed & Breakfast
Thank you so much for your thoughtful comments and lovely words - so appreciated. I'm so concerned that you did not mention the Wi-Fi speed - I always ask if there is anything I can assist you with - one of the many side effects of load shedding is interfering with the Wi-Fi speed, then I pull out the router plug, give it a few minutes and the speed returns - so I wish I had known as your comfort is our greatest concern. We look forward to perhaps welcoming you again someday. Kindest regards, Gary and Lynne

Johann M
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Pragtige kamer, rustige omgewing. Vriendelike gasheer. Baie mooi uitsig op tuin en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phineas M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Excellent, excellent and excellent. Me and my spouse enjoyed our stay to the fullest. The 49-on-Cherry Bed & Breakfast do not offer English / full breakfast, but on my request, they went out of their way to offer me one. That was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Netjies en vriendelik. Baie aangename verblyf, netjies, gerieflik en skoon. Lynn was baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Baie mooi en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Luukse samesyn. Wat 'n lieflike plekkie. Gary en Lynne het ons so welkom laat voel en alles was net soos dit op foto's lyk. Kamers is netjies met alles wat mens nodig het vir gemaklike verblyf. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annchen M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Skoon, stylvol en gerieflik. Lynne het ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie skoon, stylvol en gerieflik met 'n pragtige uitsig op die tuin en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Merle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 888
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 888
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-rylaan 49, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52eadd8acc1620e7d705da558147ecf15bb560be4115804985e324a71c34b23ebdc89e7df752438939008d6a1a233d0829f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 888 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 49 Cherry Drive Randpark 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.110087507233 27.971867230654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang