Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 Whalerock

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir 49 Whalerock
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Conray K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conray K

Fantasties. Beslis die moeite werd.

Die plek was baie gesellig en het alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel.

Wouter N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter N

Lekker ontspan en heerlik gebly.

Baie lekker plekkie. Netjies, skoon en 'n pragtige see-uitsig! Goeie waarde vir geld met wat jy nodig het. Lydia was puik en het dit vir ons aangenaam gemaak.

Elfreda O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elfreda O

Gerieflik met alles wat nodig is.

Baie lekker met 'n mooi see-uitsig.

Amanda W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W

Wonderlike vakansie!

Mooiste uitsig en plek. Skoon en perfek vir 2 mense! Lydia was awesome en het ons perfek gehelp.

Maria Isabel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Isabel V

Amazing.

Wish I stayed longer.

Michelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G

Baie aangenaam.

Uitstekende see-uitsig!

Elzaan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan D

Netjiese woonstel met baie mooi uitsig.

Die woonstel was baie netjies en skoon. Ons het die uitsig geniet en dit was heerlik om die branders te hoor in die aand. Lydia was baie gaaf en het vir ons lekker raad gegee oor wat ons alles in die omgewing kan doen. Baie lekker plekkie. Dankie vir heerlike verblyf.

Allan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan V

It was awesome!

I would definitely want to come back. The view is breath-taking and amenities are great, not to mention the perfect weather. Safety of complex gives one peace of mind while enjoying visiting restaurants and the Market. Many attractions and so little time! Simply love it!

Brian R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R

Lovely place

Great assistance from the owners, will definitely be back.

Manda R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R

Soos jou eie vakansiehuisie by die see, met gerief en alles wat jy nodig het.

L.W. daar is drie stelle van agt trappe elk na die woonstel. Met 'n week se verblyf word daar een maal skoongemaak, linne en handdoeke vervang.

Roy H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy H

Baie lekker plek om te rus.

Die huis is baie netjies en dit is lekker om so 50m te stap om op die see te wees. Was wonderlik om 'n paar walvisse te sien terwyl ons daar was.

Alanda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alanda B

Heerlik. Pragtige uitsig. Stil. Veilig.

Los matte in kamer en sitkamer kort 'n was. Verder was als skoon en netjies. En gerieflik.

Stephen V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen V

Pleasant.

Nice development once inside and away from the surrounding industrial fish farm and factory. Great views of the ocean and within earshot of the crashing waves. Hostess at Whale Rock (Lydia) was friendly and welcoming and apartment was nice but needs some attention to detail to make it better. Will we be back? Not sure.

Magriet P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Lieflike eenheid. See is baie naby. Gasheer wat ons ontmoet het was baie gaaf en 'n bron van inligting!

Pragtige, veilige estate. Hermanus se weer was koud en nat. Geen demper op ons oorslaap nie. Sal beslis weer Hermanus wil besoek en graag weer in 49 Whalerock wil vertoef!

Ina M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Ons is baie vriendelik ontvang, baie mooi uitsig netjies het baie geniet.

Net jammer vir die laaste dag se dubbele booking toe moes ek vinnig ander nag soek vir oorslaap. Probeer om dit te verhoed.

Lusanda C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda C

It was awesome most definitely coming back.

Beautiful view, lovely spacing inside and yes everything was outstanding. Leon was the best person helping us out he was just a phone call away for anything.

Frans En Zelda K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans En Zelda K

Pragtige uitsig.

Baie netjies en skoon.

Magriet V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Ongelooflik lekker!

Ek het as kind baie by Whale Rock gebly. Dit was so lekker om 10 jaar later weer terug te gaan en te sien dat alles nog steeds so idillies is soos wat ek onthou. Hierdie spesifieke woonstel is pragtig! Dit is baie netjies, in ‘n veilige kompleks, vinnige diens, baie lekker geriewe. Dit is een van die min plekke wat so naby aan die see gebou is. Daar is ook glad nie ‘n heining wat jou van die see skei nie. Jy hoor en sien graag hoe die branders teen die rotse breuk. Dit is net beeldskoon. Sal beslis die woonstel vir enige iemand, wat Hermanus besoek, aanbeveel! Ek self gaan definitief weer daar ‘n draai maak!

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMgff2d3XPbVK1Z1dsink3De4odzhB6hoEfVwQFryjww4hpQzGi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436578253293 19.219073012845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang