Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 Whalerock

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

49 Whalerock is 'n selfsorgwoonstel in 'n netjiese en veilige kompleks in Hermanus, ongeveer 80 km vanaf die see en 'n kort motorrit vanaf die swemstrand.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkonarea wat 'n piekniektafel het. Die stoep bied 'n onbelemmerde see-uitsig.

Die Whale Rock Este bied 24-uur gepatrolleerde sekuriteit, 'n pragtige soutwater rotspoel, 'n vlak swembad vir kinders, 'n klubhuis, vlugbalbaan, en 'n privaat strand met staproetes en rotspoele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir 49 Whalerock
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 49 Whalerock het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMgff2d3XPbVK1Z1dsink3De4odzhB6hoEfVwQFryjww4hpQzGi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436578253293 19.219073012845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang