Bendito @ 5
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Strandhanddoeke word nie in die kamer voorsien nie, maar is op versoek beskikbaar.
Gaste mag nie die badhanddoeke uit die woonstel verwyder nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Gen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder 13 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meryl-weg 5, Seaforth, Simonstown, 7975, Wes-Kaap