Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Chakas Heights

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die woonstel troeteldiervriendelik is teen R100 per aand tot 'n maksimum van R400 mits daar vooraf gereël word.
Die breekskadedeosito is met aankoms in kontant betaalbaar.
Musiek word tot 22:00 toegelaat op weeksdae en tot 00:00 oor naweke.
Geen gaste onder 21 word sonder toesig toegelaat nie.
'n Skoonmaakdiens is op dag 4 en dag 7 van die verblyf beskikbaar.
Skoonmaakdienste vir ander tye kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 45, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fa3180384986f597eafc48259b9336dbbc19ae2abcc1a99fbac7bb5a7871d695112e1b442fb39fcacb569a853522c1a27a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 45 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.514999055311 31.230664262598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang