5 Chakas Heights
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 45, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
5 Chakas Heights is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien die kompleks direkte toegang tot die strand met 'n rotspoel bied.
Hierdie woonstel met 'n see-uitsig bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbakeenheid en 'n toilet. Die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitarea lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 45, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Chakas Heights het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 45, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang