5 Folkestone
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Warren S - Apr 2024
Algehele gradering
Goed gelee, bekostigbaar, skoon, netjies en alles wat mens nodig het.
Andries T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Raymond B - Jan 2024
Algehele gradering
Presies waarna ons opsoek was, net jammer my vrou kon nie bad nie.
Marina M - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies, stylvol, gerieflik, sentraal geleë.
Villeen S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Gerda B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was op pad terug vanaf Port Alfred en Alexandria van 'n begrafnis.
Paiter B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly; baie gerieflike verblyf; baie netjies en skoon; baie vriendelike diens; lekker naby strand en Boardwalk Winkelsentrum.
Lees meerZefni G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Lynn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Zelda E - Mrt 2023
Algehele gradering
Hide-away for a family with a splendid seaview.
Ellane V - Mrt 2023
Algehele gradering
Verseker die mees fantastiese oornagplek in Port Elizabeth! John en Elaine was amazing.
Anthony C - Jan 2023
Algehele gradering
Nice.
Liesel S - Jan 2023
Algehele gradering
The accomodation had everything one could need. It was clean and comfortable. The hosts were extremely friendly. The pool was was crystal clear and enjoyed by our son. Close to the beach, but very quiet.
Christiaan R - Jul 2023
Algehele gradering
Kwaliteit, vriendelike gasheer.
Manfred R - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice, lovely stay.
Kobus S - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en veilig.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Jasmyn W - Des 2022
Algehele gradering
The service is excellent.
Kim S - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Anina C - Nov 2022
Algehele gradering
Beste plek in Summerstrand.
Lynette L - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing relaxing it was just the perfect stay we had over enough space for myself partner and 3 year old daughter.
Mara S - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Leon L - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie fasiliteite en vriendelike diens.
Erika S - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige en gemaklike wegbreek in 'n skoon, higiënse, goed toegeruste akkommodasie.
Lisa V - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Jason M - Mei 2022
Algehele gradering
Ek het 'n goeie tyd gehad, dis definitief 'n plek wat ek in die toekoms weer sal gebruik.
Denzil P - Apr 2022
Algehele gradering
Very neat and clean.
Aldrin H - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Jan-chris V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie privaat, netjies en vriendelik ontvang.
Irene D - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en warm.
Katherine W - Jan 2022
Algehele gradering
Our hostess was very helpful and friendly. The rooms are neat, clean with everything that we needed provided.
Ayub K - Des 2021
Algehele gradering
Great location and setup. Welcoming hosts.
Lees meerPauline K - Mrt 2021
Algehele gradering
Stayed for 3 nights.
Maura R - Feb 2021
Algehele gradering
Great value for money
Heinrich N - Des 2021
Algehele gradering
Excellent location and value for money.
Carel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Safe, secure, clean, friendly, accommodating, everything you need for a base camp when visiting the area.
Louis B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs gehad en goeie diens van almal tydens verblyf. Was besigste tyd vanjaar daar, maar nog steeds rustigheid ervaar.
Cheryl A - Des 2019
Algehele gradering
Great location, spacious units and friendly hosts.
Jancke B - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies. Ideale, sentrale ligging. Gemaklik. Warm verwelkoming.
Celia C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Folkestone-straat 5, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang