Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Folkestone

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Warren S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Goed gelee, bekostigbaar, skoon, netjies en alles wat mens nodig het. Ideale plek gewees vir ons familie. Goed gelee, skoon, netjies en alles wat mens nodig het. Bonita was ook baie akkommoderend met ons versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie rustig. Ons het baie lekker gebly en met die kinders op hulle eie kon almal rustig verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Presies waarna ons opsoek was, net jammer my vrou kon nie bad nie. Fantasties gebly! Privaat en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Vriendelike ontvangs, baie netjies, stylvol, gerieflik, sentraal geleë. Dis toeganklik, uitstekende waarde vir geld, volle DStv!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Villeen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Netjies en gerieflik. Lekker geleë, netjies en skoon! Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons was op pad terug vanaf Port Alfred en Alexandria van 'n begrafnis. Welkom en warm ontvang. Groot, luuks en ruim eenheid met alles wat jy nodig het. 2x TV's, WiFi, rustig, stil en privaat met in-en-uitgaan soos ons dit nodig het. Sal beslis weer daar oornag. Naby geleë aan al die heerlike eetplekke en Casino. Baie dankie vir 'n heerlike nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paiter B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlik gebly; baie gerieflike verblyf; baie netjies en skoon; baie vriendelike diens; lekker naby strand en Boardwalk Winkelsentrum. Ek, my vrou en ons drie tiener kinders het die vier dae by 5 Folkestone ongelooflik geniet. Die diens was uitstekend en toe ons motor se battery pap was op die oggend waarop ons moes huistoe gaan (Paas Sondag), het die bestuur van 5 Folkestone uit hul pad gegaan om ons te help en op Paas Sondag deur Port Elizabeth te ry op soek na 'n oop battery sentrum om seker te maak dat ons op die pad kon kom. Ons sal verseker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zefni G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie lekker en gerieflik. Goeie ligging, baie skoon en netjies, alles wat jy benodig is in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Awesome. It was our third time at 5 Folkestone, we absolutely love this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Hide-away for a family with a splendid seaview. What a well-equipped kitchenette. Together is the best place to be: around the table or on the balcony for a meal, lounging to plan activities or braai on the balcony: all with a lovely sea view. Walking distance to the lovely Hoby beach and the Boardwalk Mall. Spacious and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Folkestone-straat 5, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVrx0b0rLxTo0odkvSisTfB6itLaQlRfo8CSmOxNis51w6TPHME?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 5 Folkestone Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983727345426 25.663399419663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang