Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Folkestone

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir 5 Folkestone
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Warren S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S

Goed gelee, bekostigbaar, skoon, netjies en alles wat mens nodig het.

Ideale plek gewees vir ons familie. Goed gelee, skoon, netjies en alles wat mens nodig het. Bonita was ook baie akkommoderend met ons versoeke.

Andries T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T

Baie rustig.

Ons het baie lekker gebly en met die kinders op hulle eie kon almal rustig verkeer.

Raymond B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond B

Presies waarna ons opsoek was, net jammer my vrou kon nie bad nie.

Fantasties gebly! Privaat en skoon.

Marina M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M

Vriendelike ontvangs, baie netjies, stylvol, gerieflik, sentraal geleë.

Dis toeganklik, uitstekende waarde vir geld, volle DStv!

Villeen S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S

Netjies en gerieflik.

Lekker geleë, netjies en skoon! Sal weer daar gaan bly.

Gerda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Ons was op pad terug vanaf Port Alfred en Alexandria van 'n begrafnis.

Welkom en warm ontvang. Groot, luuks en ruim eenheid met alles wat jy nodig het. 2x TV's, WiFi, rustig, stil en privaat met in-en-uitgaan soos ons dit nodig het. Sal beslis weer daar oornag. Naby geleë aan al die heerlike eetplekke en Casino. Baie dankie vir 'n heerlike nagrus.

Paiter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paiter B

Heerlik gebly; baie gerieflike verblyf; baie netjies en skoon; baie vriendelike diens; lekker naby strand en Boardwalk Winkelsentrum.

Ek, my vrou en ons drie tiener kinders het die vier dae by 5 Folkestone ongelooflik geniet. Die diens was uitstekend en toe ons motor se battery pap was op die oggend waarop ons moes huistoe gaan (Paas Sondag), het die bestuur van 5 Folkestone uit hul pad gegaan om ons te help en op Paas Sondag deur Port Elizabeth te ry op soek na 'n oop battery sentrum om seker te maak dat ons op die pad kon kom. Ons sal verseker weer kom kuier!

Zefni G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zefni G

Baie lekker en gerieflik.

Goeie ligging, baie skoon en netjies, alles wat jy benodig is in die eenheid.

Lynn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Awesome.

It was our third time at 5 Folkestone, we absolutely love this place.

Zelda E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Hide-away for a family with a splendid seaview.

What a well-equipped kitchenette. Together is the best place to be: around the table or on the balcony for a meal, lounging to plan activities or braai on the balcony: all with a lovely sea view. Walking distance to the lovely Hoby beach and the Boardwalk Mall. Spacious and cosy.

Ellane V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellane V

Verseker die mees fantastiese oornagplek in Port Elizabeth! John en Elaine was amazing.

Alles wat mens nodig het. Veilig, veilige parkering, stil woonbuurt, naby aan strand en eetplekke, netjies en baie spasie. Hulle kan gerus hul tariewe verdubbel!

Anthony C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C

Nice.

Very beautiful. Nice. Clean. Good. Characteristics absolute best.

Liesel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel S

The accomodation had everything one could need. It was clean and comfortable. The hosts were extremely friendly. The pool was was crystal clear and enjoyed by our son. Close to the beach, but very quiet.

Will definitely recommend Folkestone and use the facility again. See stars.

Christiaan R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan R

Kwaliteit, vriendelike gasheer.

Skoon en netjies. Basiese kosmaakgeriewe teenwoordig. Goeie, vriendelike diens. Perfekte ligging en goeie veiligheid.

Manfred R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred R

Nice, lovely stay.

Was helpful to let me use their kitchen for early morning breakfast. John was very helpful!

Kobus S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Goeie ligging en veilig.

Was 'n great eerste kuier in PE, sal vir sseker weer kom. Baie skoon dorp en mense by besighede is baie behulpsaam.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jasmyn W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmyn W

The service is excellent.

Bonita & John are very kind people and only wants what is best for their guests. Beslis die moeite werd. Jy kry waarde vir jou geld. Baie netjiese kamers en die diens is puik!

Kim S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S

Excellent.

Excellent all around. Communication with owner before check-in to check out. Very accommodating. Very clean.

Anina C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina C

Beste plek in Summerstrand.

Goeie woonbuurt, baie netjies en goed toegerus.

Lynette L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Amazing relaxing it was just the perfect stay we had over enough space for myself partner and 3 year old daughter.

Will definitely book in again we loved it and the pool as well my daughter enjoyed the water. It was peaceful an the corner room was actually perfect for us we played on the grass it was perfect.

Mara S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Gerieflik.

Slegs een nag gebly. Alles was skoon en netjies. Lieflike groot badkamer. Al het sy ons nie self verwelkom nie, het Bonita vooraf met ons per WhatsApp gekommunikeer.

Leon L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Goeie fasiliteite en vriendelike diens.

Die kamer beskik oor al die geriewe wat 'n mens vereis, soos mikrogolf, ketel, yster, WiFi en verwarmer.

Erika S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Rustige en gemaklike wegbreek in 'n skoon, higiënse, goed toegeruste akkommodasie.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs. Die verblyf is baie goed geleë in 'n rustige en veilige omgewing. Dit kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word.

Lisa V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Skoon, netjies en ruim.

Ons het so lekker gebly, dankie aan die 5 Folkstone span. Die badkamer is lekker ruin en die kamer was skoon en netjies. Ons sal beslis weer by julle bly. Ons sal net voorstel dat daar `n kluis in die kamer is vir waardevolle items.

Jason M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Ek het 'n goeie tyd gehad, dis definitief 'n plek wat ek in die toekoms weer sal gebruik.

Die mense van 5 Folkestone is van die vriendelikste mense wat ek al ontmoet het.

Denzil P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil P

Very neat and clean.

The owner is very friendly.

Aldrin H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldrin H

Peaceful.

Wonderful and peaceful stay. Awesome service and welcoming. Definitely coming back again for a few more days.

Jan-chris V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-chris V

Baie privaat, netjies en vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Irene D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Gerieflik en warm.

Ons was baie vriendelik ontvang en so verbaas gewees met al die klein besonderhede van die plek. Die kinders het die swembad vreeslik geniet. Dis so rustig en al is jy 2 strate weg van die hoofstrand af voel dit nie so nie. Ons sal enige tyd weer gaan kuier.

Katherine W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine W

Our hostess was very helpful and friendly. The rooms are neat, clean with everything that we needed provided.

Lovely rooms and swimming pool!

Ayub K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayub K

Great location and setup. Welcoming hosts.

Two blocks up from the sea, central safe area in Summerstrand. Parking arranged for trailer as well. Pool on the premises. Very clean, comfortable place. Aircon was not working, fans provided however not used as safe to leave windows open and always a cool breeze blowing. Great place for an overnight stay as well as longer holidays. our rooms included all basic requirements and full size fridge/freezer which is a bonus for overnight travellers wishing to freeze drinks for the road. Great hosts providing regular detailed communication and updates.

Pauline K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K

Stayed for 3 nights.

Perfect location to travel around for work. Safe and quiet.

Maura R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R

Great value for money

Had a great stay at 5 Folkestone. Great value for money; the room was very comfortable and clean as well. The host was super friendly and helpful and the location was perfect due to its close proximity to the beach. Will definitely stay there again!

Heinrich N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich N

Excellent location and value for money.

I loved the location, near the beach, safe and clean. Very affordable in peak season.

Carel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Safe, secure, clean, friendly, accommodating, everything you need for a base camp when visiting the area.

Great stay, great host and fantastic value for money.

Louis B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Baie vriendelike ontvangs gehad en goeie diens van almal tydens verblyf. Was besigste tyd vanjaar daar, maar nog steeds rustigheid ervaar.

Kan Folkestone 5 baie sterk aanbeveel. Dankie Jaco en Bonita.

Cheryl A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl A

Great location, spacious units and friendly hosts.

The location is great, within easy walking distance to all the beachfront amenities. The self-catering units are well equipped and spacious.

Jancke B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jancke B

Netjies. Ideale, sentrale ligging. Gemaklik. Warm verwelkoming.

Bonita is 'n lieflike gasheer. Ons het baie lekker by 5 Folkestone gebly. Die ligging is perfek en baie Ubers was beskikbaar in die omgewing. Pragtig en baie netjiese eenheid, toegerus met alles wat ons benodig het. Sal vir seker weer terugkeer in die somer!

Celia C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia C

Baie aangenaam.

Baie goeie waarde vir geld. Baie aangename mense wat die besigheid bestuur.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Folkestone-straat 5, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVrx0b0rLxTo0odkvSisTfB6itLaQlRfo8CSmOxNis51w6TPHME?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 5 Folkestone Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983727345426 25.663399419663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang