Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Folkestone

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Folkestone-straat 5, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

5 Folkestone is in 'n doodloopstraat in die kuswoonbuurt Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth).

Verblyf word in 2 elegant versierde en suite-kamers in die hoofhuis en 2 basiese selfsorg-eenhede aangebied. Elke eenheid het sy eie TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas sowel as koffie- en teegeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en 'n vleisie oor die kole by die gemeenskaplike braai-area gooi. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en gratis WiFi in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Warren S
Gesin met klein kinders
5.0
Goed gelee, bekostigbaar, skoon, netjies en alles wat mens nodig het. Ideale plek gewees vir ons familie. Goed gelee, skoon, netjies en alles wat mens...
Sien meer
Apr 2024
Andries T
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig. Ons het baie lekker gebly en met die kinders op hulle eie kon almal rustig verkeer.
Jan 2024
Raymond B
Gesin met klein kinders
5.0
Presies waarna ons opsoek was, net jammer my vrou kon nie bad nie. Fantasties gebly! Privaat en skoon.
Jan 2024
Marina M
Saam met vriende
5.0
Vriendelike ontvangs, baie netjies, stylvol, gerieflik, sentraal geleë. Dis toeganklik, uitstekende waarde vir geld, volle DStv!
Sep 2023
Villeen S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflik. Lekker geleë, netjies en skoon! Sal weer daar gaan bly.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Folkestone-straat 5, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 5 Folkestone het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Folkestone-straat 5, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVrx0b0rLxTo0odkvSisTfB6itLaQlRfo8CSmOxNis51w6TPHME?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 5 Folkestone Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983727345426 25.663399419663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang