5 Illovo Views
Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-laan 2, Illovo Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 600R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
5 Illovo Views is in 'n rustige kompleks in die woonbuurt Illovo Beach geleë. Hierdie lieflike selfsorgwoonstel is perfek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die stoep het 'n see-uitsig en daar is 'n privaat swembad met braaigeriewe. Die kompleks is gesinsvriendelik en daar is 'n speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n ongerepte strand stapafstand vanaf die verblyf waar gaste kan sonbaai, swem en rustig langs die kuslyn kan stap. 5 Illovo Views bied onvergeetlike verblyf in 'n kustoevlugsoord.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Courtenay Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Elizabeth-laan 2, Illovo Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Illovo Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-laan 2, Illovo Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal