Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 on Weste

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weste-straat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

5 on Weste bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 4 mense in Dwarskersbos en is 300 m van die strand af geleë.

5 op Weste maak van sonkrag gebruik en sal dus nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers is toegerus met afstandbeheerde plafonwaaiers en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n instapstort en 'n toilet. Die leefarea het 'n lugversorger.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n 4-plaat gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese groenteskiller, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel of by die braai-area op die patio. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met Netflix het en gratis WiFi-toegang is beskikbaar. 'n DStv-skottel is geïnstalleer en gaste kan hul eie dekodeerder saambring. Die leefarea maak oop op 'n ruim onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en 'n gedeeltelike see-uitsig. Parkeerplek word voor die eenheid voorsien.

Gaste kan op die strand ontspan, die walvisse in seisoen dophou, of 'n bietjie voëlkyk by die Rocherpan Natuurreservaat, wat lewe kry wanneer die veldblomme in die lente blom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 35 resensies vir 5 on Weste
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Weste-straat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 on Weste het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weste-straat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7696133750b7aa23e53630063750be8ef697bdd5281da2596d4f94bc6999d8ad7d95091fa5bbe66b50e4ed485823e4049f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 5 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.687347840729 18.241589192451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang