Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Gray Cottage

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 23 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primariusstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gray Cottage is 'n eenslaapkamerwoonstel wat sentraal in die Strand geleë is.

Dié selfsorgwoonstel is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind, en het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die slaapkamer het lugversorging, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n ooplan-uitleg en bestaan uit die kombuis, eetarea en die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV het. Die kombuis is met 'n induksieplaat, konveksie-oond, basiese breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele.

Die leefarea en kombuis lei na 'n tuin met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Gray Cottage is naby winkels, restaurante, wynplase, hospitale en die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nastia R
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief aanbeveel en weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Gevoel soos ons eie huis. Baie vriendelike, behulpsame gasvrou.
Apr 2025
Chrizelle E
Gesin met tieners
5.0
Great place. Everything you need. Spacious and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Casper S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Uitstekende plek. Sal dit altyd aanbeveel.
Jan 2025
Abrie J
Saam met lewensmaat
5.0
Gevoel soos my eie huis! Ons het verskriklik lekker gebly. Ons is baie vriendelik ontvang deur Marlize en het sommer dadelik tuis gevoel. Alles wat jy...
Sien meer
Nov 2024
Claudia D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Dit was voorwaar 'n aangename ervaring!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Primariusstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gray Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primariusstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d33e15c6e9a8eff09b6a3057866f66d6107c088cfe948d8083973dcd758a98cba1d7910c4e446105367d98807441b879558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 Primarius street 5 Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.103914859877 18.835383944115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011